Meganisasie
Senwes Village se meganisasie-afdeling is die verskaffer van kwaliteit landboutoerusting soos trekkers, stropers, balers, planters en ander landbouwerktuie. Ons is die boer se betroubare meganisasievennoot wat kan help om boerdery-insetkoste te verlaag en winste te verhoog.
Deur middel van ons gespesialiseerde werkswinkels, bied Senwes Village ook volhoubare langtermyn ondersteuning en ongeëwenaarde naverkopediens.
Senwes Village is jou intelligente keuse as dit kom by ‘n meganisasie-oplossing, want ons bied jou gehalte onderdele, asook kwaliteit gebruikte heelwerktuie.
Senwes Village – 100 jaar se ervaring wat uitstekende diens, gehalte produkte, kundige advies en plattelandse vriendelikheid verseker.