Algemene handel
Senwes Village beloof ‘n inkopie-kuierervaring vir die boer wat graangewasse verbou en produkte vir sy veevertakking benodig tot die selfdoener wat op soek is na goeie gehalte selfdoenprodukte.
Senwes Village is ook jou een-stop winkel waar jy al jou tuinbou-, hardeware-, DIY-, landbou- en buitelewebenodighede en dienste onder een dak kry. Ons vriendelike personeel bied die selfdoener en die landbouer kundige bystand, gerugsteun deur die beste kwaliteit produkte.
Senwes Village – 100 jaar se ervaring wat uitstekende diens, gehalte produkte, kundige advies en plattelandse vriendelikheid verseker.