Vee- en weidingdienste
Kontak ons Diereproduksiespesialis indien jy enige van die onderstaande dienste benodig:
Insetkostebegrotings en veekundige norme van al die bekende veevertakkings
Veekundige beplannings
- As deel van ‘n volledige boerderybeplanning;
- Opstel van ‘n veeplan; en
- Evaluasie van die inskakeling of uitbreiding van die veevertakking
Advies rakende veebestuursprogramme
- Voeding;
- Bemarking;
- Gesondheid;
- Rekordhouding;
- Voervloeibeplanning;
- Rantsoenbalansering; en
- Byvoedingsprogramme.
Advies rakende aangeplante en natuurlike weiding
- Gewaskeuse;
- Verbouingspraktyke; en
- Bestuur en benutting.
Plaasbesoeke
- Probleemidentifikasie en aanbevelings; en
- Algemene veekundige advies.
Opleiding
- Basiese opleiding met betrekking tot veeproduksie; en
- “Hands-on-training”.
Aanbied van lesings
- Studiegroepe;
- Boereverenigings; en
- Boeredae.
Algemene landboukundige advies
- Telefoniese navrae;
- E-pos navrae; en
- Persoonlike besoeke.