Spesiale projekte

Hierdie afdeling is op die been gebring om aan klante se veranderende behoeftes in die graanmark te voldoen.
Die afdeling voeg spesialiteits-produkte, alternatiewe opberging en Grainlink se gevorderde laboratorium saam onder een sambreel, ten einde ‘n soomlose verskaffingskanaal aan graanafnemers te voorsien.

Spesialiteitsprodukte


 
  • Goeie maalkwaliteit mielies
  • Hoë olie-inhoud sonneblom
  • GMO-vrye mielies
  • Vermoutingsgars
  • Hoë olïensuur sonneblom
  • Verskeie ander produkte

Spesiale projekte ontwikkel dus 'n konstante vraag na spesifieke graangehalte en ander eienskappe.

Navrae: Bestuurder Spesiale Projekte

MARIANA PURNELL

Manager Speciality Products
+27 18 464 7271





Facebook   Twitter   YouTube  



 




SENWES BEPERK Registrasienommer: 1997 / 005336 / 06
1 Charel de Klerk Straat, Klerksdorp --- Posbus 31, Klerksdorp, 2570
Tel: +27 18 464-7800 | Faks: +27 18 462-4873 | Tolvry: 080 941 4011 | info@senwes.co.za

Kredietverskaffer - Ref number: NCRCP 2402

Enige vrae of kommentaar aangaande die webtuiste kan gerig word aan webmaster@senwes.co.za