Senwes-Bunge gesamentlike onderneming

Senwes en Bunge het 'n gesamentlike onderneming gevorm, met die oog daarop om graan- en oliesaadbedrywighede in Suid-Afrika te ontwikkel, wat aan die plaaslike mark sal voorsien en produkte sal uitvoer na ander Afrika-lande.

Kontakbesonderhede

ANDREW MARTALAS

Asst General Manager Grainlink Mark
+27 11 253 6900



Artikels

  • Bunge en Senwes brei verder uit in Afrika

    Sep 17, 2012
    Bunge Limited, deur Bunge EMEA (Bunge Europe, Middle East and Africa) en Senwes Bpk, het vandag aangekondig dat Bunge sy opsie uitgeoefen het om ‘n 50% belang in die bestaande gevestigde Afrika strukture van Senwes te verkry. Die opsie met betrekking tot verdere belegging deur Bunge in Senwes is in ooreenstemming met die oorspronklike gesamentlike ooreenkoms tussen die twee maatskappye.
    Full story
  • Bunge en Senwes betree oliesadebedryf

    Mar 09, 2012
    Senwes Beperk en Bunge Limited, deur Bunge EMEA (Bunge Europa, Midde-Ooste en Afrika), het die uitbreiding van hul gesamentlike onderneming aangekondig.
    Full story
  • Bunge en Senwes brei verder uit in oliesade

    Feb 27, 2012
    Geneve, Februarie 17, 2012: Bunge Limited, deur Bunge EMEA (Bunge Europa, Midde-Ooste en Afrika) en Senwes Beperk het vandag aangekondig dat hulle ‘n gesamentlike ondersoek gaan loods na die moontlikheid om ‘n grootskaalse persaanleg vir oliesaad in Suid-Afrika op te rig ten einde te reageer op ‘n groeiende proteïen- en plantoliemark in Suid-Afrika.
    Full story
  • Graan en oliesade gesamentlike onderneming in Suid-Afrika gaan voort

    Sep 22, 2011
    Die Mededingingskommissie het ‘n gesamentlike onderneming tussen Bunge SA en Senwes Beperk goedgekeur en het ‘n uitklaringsertifikaat vir die samesmelting uitgereik.
    Full story
  • Senwes vat hande met internasionale maatskappy

    Mei 10, 2011
    Kort na die ondertekening van die samewerkingsooreenkoms tussen Senwes en MGK kondig Senwes aan dat hulle ’n ooreenkoms met Bunge Europa, ’n toonaangewende internasionale agribesigheid en voedselmaatskappy, gesluit het. Dié transaksie pas baie goed in by Senwes se breë toekomsstrategie wat geografiese-, handelsmerk- en kommoditeitsdiversifikasie insluit.
    Full story
  • Bunge en Senwes vestig gesamentlike onderneming in Suid-Afrika

    Apr 04, 2011
    Bunge Europa, die Europese bedryfsarm van Bunge Limited (NYSE: BG), 'n toonaangewende internasionale agri-besigheid en voedselmaatskappy, en Senwes Beperk, 'n Suid-Afrikaanse agri-besigheid, het vandag aangekondig dat hulle 'n samewerkingsooreenkoms gesluit het vir die ontwikkeling van 'n graan- en oliesadebedryf in Suid-Afrika wat die nasionale mark sal voorsien en produkte na ander Afrika-lande sal uitvoer.
    Full story


Facebook   Twitter   YouTube  



 




SENWES BEPERK Registrasienommer: 1997 / 005336 / 06
1 Charel de Klerk Straat, Klerksdorp --- Posbus 31, Klerksdorp, 2570
Tel: +27 18 464-7800 | Faks: +27 18 462-4873 | Tolvry: 080 941 4011 | info@senwes.co.za

Kredietverskaffer - Ref number: NCRCP 2402

Enige vrae of kommentaar aangaande die webtuiste kan gerig word aan webmaster@senwes.co.za