Senwes Grainlink Internasionaal

Hierdie afdeling is binne Senwes Grainlink gevestig met die doel om handel te dryf in graan, oliesade en neweprodukte.  Die afdeling se funksie is tweeledig: Dit funksioneer as primêre koper vanaf die oorsprong en dit dien as verkoper aan eindverbruikers in die meule- en voerbedryf.

Hierdie afdeling is binne Senwes Grainlink gevestig met die doel om handel te dryf in graan, oliesade en neweprodukte.  Die afdeling se funksie is tweeledig: Dit funksioneer as primêre koper vanaf die oorsprong.  Dit dien as verkoper aan eindverbruikers in die meule- en voerbedryf.

Senwes Grainlink Internasionaal bring produkte vanuit die buiteland af na Suid-Afrika. Die afdeling is ook verantwoordelik vir die opspoor en handel van produkte binne Suider-Afrika.

Dienste sluit in:

  • Afleweringslogistieke
  • Prysstrategieë
  • Prysverskansing-fasiliteite

Navrae: Assistent Hoofbestuurder Grainlink Internasionaal

ANDREW MARTALAS

Asst General Manager Grainlink Mark
+27 11 253 6900





Facebook   Twitter   YouTube  



 




SENWES BEPERK Registrasienommer: 1997 / 005336 / 06
1 Charel de Klerk Straat, Klerksdorp --- Posbus 31, Klerksdorp, 2570
Tel: +27 18 464-7800 | Faks: +27 18 462-4873 | Tolvry: 080 941 4011 | info@senwes.co.za

Kredietverskaffer - Ref number: NCRCP 2402

Enige vrae of kommentaar aangaande die webtuiste kan gerig word aan webmaster@senwes.co.za