Graanaankope
Graanverkryging bied die volgende opsies aan graanprodusente rakende die aankoop van hul graan:
- Vaste prys-transaksies:
- sonder Force Majeure
- met beperkte Force Majeure in die geval van koring
- met “Calls”
- met verskansing op eie marge rekening
- Minimumprys-transaksies
- Minimum-/maksimumprys-transaksies
- Voorskotbetaling-transaksies
- Geweegde gemiddelde minumumprys-transaksies
- Geweegde gemiddelde prys-transaksies
- Plaaslaai-transaksies
- Basisprys-transaksies
- Uitgestelde prys-transaksies
- Put-transaksies
- Call-transaksies
Navrae: Bestuurder Graanverkryging