Graanverkope
Graanverkope geskied aan ‘n wye verskeidenheid kliënte soos meulenaars en veevoervervaardigers, sowel as plaaslike en internasionale handelaars. Verkope word deur ‘n span bemarkingspesialiste behartig. Graanverkope bied ‘n omvattende bemarkingsdiens ten opsigte van alle tipes grane aan rolspelers in die bedryf.
Bemarkingsdienste
- Gelewerde pryse;
- Basis-transaksies;
- Transaksies waar prysrisiko bestuur word;
- Identiteitspreservering;
- Nie-kommoditeit graan; en
- Logistiek ook vir die nie-grane.
Navrae: Bemarkingspesialiste
Geelmielies, sonneblom, graansorghum, gars en sojabone
Witmielies
Koring