Finansies en administrasie

Geen organisasie kan suksesvol funksioneer sonder effektiewe rugsteun nie. Grainlink beskik oor ‘n volledige administratiewe ondersteuningsfunksie wat klante vinnig en effektief kan bedien. Die belangrikste dienste sluit in produsente-uitbetalings, koperfinansiering, kontrakadministrasie, silosertifikate en bemarkingsadministrasie.

Navrae: Assistent Hoofbestuurder Graanfinansies en -Administrasie

MAURITZ DE KOCK

Asst General Manager Grainlink Fin
+27 18 464 7102





Facebook   Twitter   YouTube  



 




SENWES BEPERK Registrasienommer: 1997 / 005336 / 06
1 Charel de Klerk Straat, Klerksdorp --- Posbus 31, Klerksdorp, 2570
Tel: +27 18 464-7800 | Faks: +27 18 462-4873 | Tolvry: 080 941 4011 | info@senwes.co.za

Kredietverskaffer - Ref number: NCRCP 2402

Enige vrae of kommentaar aangaande die webtuiste kan gerig word aan webmaster@senwes.co.za