Hulplyn
(018) 464-7337
Die Grainlink Hulplyn het ten doel om kwaliteit dienslewering by bedryfspunte te verseker. Die aanmeld van insidente help om die gebruikersomgewing te monitor; vanaf tegniese probleme tot tendense en gebruikersvoorkeure.

Produsente, graanaankopers en bedryfswerknemers kan hiervan gebruik maak deur
(018) 464-7337 tydens kantoorure te skakel. Die besonderhede van elke versoek word in ‘n databasis ingesleutel en ‘n verwysingsnommer word toegeken vir naspoordoeleindes. Versoeke word verwys na die relevante persoon, wat die saak binne ‘n vasgestelde tydsraamwerk sal hanteer.
Navrae: Hoof Graanadministrasie