Grainlink
Die Marktoegangsafdeling bestuur sy besigheid in die graanverskaffingsindustrie deur graan verkryging, hantering en opberging, bemarking en logistiek. Daar word gefokus op kliënte verhoudings, mark analises, nuwe besigheid, makelaarsdienste, en spesialiteitsprodukte.
Die algehele strategiese rigting van die afdeling is gebaseer op:
Die Marktoegangsafdeling bestuur sy besigheid in die graanverskaffingsindustrie deur graan verkryging, hantering en opberging, bemarking en logistiek. Daar word gefokus op kliënte verhoudings, mark analises, nuwe besigheid, makelaarsdienste, en spesialiteitsprodukte.
Die algehele strategiese rigting van die afdeling is gebaseer op: - Die beskerming van die huidige markaandeel (Senwes area) met ‘n spesifieke fokus om mark toegang aan graan produsente en graan verwerkers te bied.
- Die uitbreiding van markaandeel in die Suid-Afrikaanse nasionale graanmark.
- Die uitbreiding van betrokkenheid in die Sub-Sahara graan mark.
- Ontwikkeling van die vermoë om waarde van internasionale handel te ontsluit.
- Diversifikasie binne die waardeketting (plaashek tot meul deur).
- Markleierskap met betrekking tot diensvlakke en produkte.
Navrae: Hoofbestuurder Grainlink