Senwes is ‘n gediversifiseerde landbou maatskappy met toegewyde personeel wat aanpasbaar is en gelei word deur ‘n dinamiese bestuurspan. Agribel is die houer maatskappy wat die beherende aandeel in Senwes het.
Aandele
Senwes en Agribel aandeelpryse en inligting
Verslae
Senwes en Agribel korporatiewe verslae