Artikels

 
http://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/04/senwes_announcement.png

Senwes Winsopdatering

  • 07 April 2021
  • 268

Aandeelhouers van Senwes Beperk (“Senwes”) word verwys na die winsopdatering van 26 Oktober 2020 en word hiermee in kennis gestel dat ‘n redelike mate van sekerheid bestaan dat die hooflynverdienste vir die 12 maande geëindig 30 April 2021 wesentlik hoër is en word voorsien dat die hooflynverdienste tussen 65% tot 75% hoër sal wees as in die vorige vergelykende periode.

Lees Meer