The world economy is under pressure, and South Africa is not immune to the impact. Input costs are rising, consumer spending is cautious and general turmoil in world markets contributes to a sense of trepidation.
Lees Meer
The South African Weather Service (SAWS) issued the following Seasonal Climate Watch for the period January to May 2022.
Lees Meer
Die finansiële resultate van die Senwes Groep weerspieël ʼn 47,8% toename in omset ten bedrae van R5,2 miljard (2020: R3,5 miljard), terwyl verdienste voor rente, depresiasie en amortisasie van R511 miljoen tot R533 miljoen toegeneem het.
Lees Meer
- 01 Julie 2021
- Senwes
- 2714
Die finansiële resultate van die Senwes Groep van maatskappye toon ʼn verhoging in omset van 57,7% na R7,6 miljard (2020: R4,8 miljard), terwyl die verdienste voor rente, depresiasie en amortisasie met 61,1% gestyg het vanaf R0,6 miljard tot R1,0 miljard.
Lees Meer
Die Maatskappye het bekend gemaak dat die datum van operasionele implementering van die samesmelting Maandag, 12 Oktober 2020 sal wees.
Lees Meer
- 12 Augustus 2020
- Senwes
- 4140
Hinterland, die gesamentlike besigheid van AFGRI en Senwes se kleinhandelstakke wat in 2013 gevestig is, is in die proses om te ontbind. Die besluit, geneem deur die twee aandeelhouers, is gefundeer op die feit dat die twee landboubesighede se strategiese benaderings en sakemodelle wesenlik verskillend is.
Lees Meer
‘n Strategiese besluit deur Senwes het tot gevolg dat graan op Basislink aangebied word en verhandeling nie meer deur die entiteit bekend as Tradevantage, sal geskied nie.
Lees Meer
Senwes span kragte saam met die landbouwaardeketting met die loodsing van die 'Agri Value Chain Food Umbrella’. Hierdie inisiatief volg na 'n beroep wat deur Agbiz gedoen is om voedselsekuriteit te verseker te midde van die ontwrigte ekonomiese aktiwiteite in die grendeltyd as gevolg van die uitbreek van die Covid-19 pandemie.
Lees Meer
- 07 Januarie 2020
- Senwes
- 5665
Senwes Scenario het ’n draai by Corné Kruger, Senwes Hoof Finansiële Beampte, gaan maak oor wat die omdraaistrategie destyds, na die draai van die eeu, behels het, dit wat vooraf gebeur het, die impak daarvan en die lesse wat geleer is, sowel as hoe dit die pad vorentoe bepaal ’n paar dekades daarna, met 2020 en die toekoms om die draai.
Lees Meer
- 05 Desember 2019
- Senwes
- 5758
Senwes se tussentydse finansiële state toon ‘n 8,4% groei op die vorige jaar resultate en reflekteer ‘n verdienste na belasting toeskryfbaar aan gewone aandeelhouers van R168m.
Lees Meer