A country’s future lies with its youth, and with an aging agricultural sector, newcomers to the industry are sorely needed. The final session of Nation in Conversation belonged to the youth and Wandile Sihlobo led an expert panel in discussion about the youth’s perception of agriculture, hurdles they must overcome and the future prospects of agriculture as a career choice.
Lees Meer
Feitlik alle tegnologie is digitaal en die mening is dat data die kommoditeit van die toekoms is. Wat gebeur egter met die teragrepe data wat deur duisende sensors regoor jou plaas elke dag geskep word? En wie besit hierdie data?
Lees Meer
Stygende insetkoste sal baie graanprodusente noop om diversifikasie van hul aktiwiteite te oorweeg deur lewendehawe daarby in te sluit. Die integrasie van lewendehawe in 'n graanbesigheid kan waarde toevoeg tot laer potensiaal lande en kan kontantvloei oor die algemeen verbeter.
Lees Meer
Die konsolidasie van landboubesighede, tesame met hoër meganiseringsvlakke, gee aanleiding tot minder werksgeleenthede in plattelandse dorpe en snelle verstedeliking. Dit laat gebiede in 'n staat van verval weens 'n krimpende ekonomiese basis en 'n kleiner ekonomies aktiewe bevolking.
Lees Meer
Van die agteruitgang van landelike paaie en spoorweginfrastruktuur tot die opeenhoping en oponthoude by hawens het 'n negatiewe impak op die landbousektor weens 'n gebrek aan belegging in effektiewe logistiek. Produksiegebiede is dikwels vêr vanaf hoofverbruikers en uitvoermarkte geleë en gebrekkige logistiek kan uiters slegte gevolge vir produsente inhou.
Lees Meer
The world economy is under pressure, and South Africa is not immune to the impact. Input costs are rising, consumer spending is cautious and general turmoil in world markets contributes to a sense of trepidation.
Lees Meer
Die opwindende 2019 Nasie in Gesprek-reeks skop reeds hierdie Donderdag, 4 April 2019 af met die openingsprogram wat op die mielie- en spesifiek die styselbedryf fokus.
Lees Meer
- 14 November 2017
- Senwes
- 4448
Die 40ste Landbouskrywers SA toekenningsfunksie was verlede week by die Universiteit van die Vrystaat aangebied met Die Heuwels Fantasties wat die vermaak verskaf het.
Lees Meer