Artikels

 
https://www.senwes.co.za/media/Global/images/Senwes/News/2021/01/wurm1.jpg

Wees op die uitkyk vir herfs-kommandowurms

Die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling maan produsente en landbou-organisasies om op die uitkyk te wees vir die voorkoms van herfs-kommandowurms, veral na die goeie reënval wat in groot dele van die land geval het.

Lees Meer