- 06 Julie 2022
- Senwes
- 1320
'n Uitsonderlike goeie landbouproduksie- en kommoditeitspryssiklus, tesame met die ontsluiting van sinergieë wat voortvloei uit onlangse samesmeltingstransaksies en die herorganisasie van die groep, het tot rekordresultate vir die finansiële jaar aanleiding gegee.
Lees Meer
Met die uitdagings wat beurtkrag aan die land se ekonomie en spesifiek aan landbou stel, verduidelik Pieter Malan, uitvoerende bestuurder: Grainlink Bedryf hoe dié besigheidseenheid die kwessie rondom kragonderbrekings hanteer ten einde ʼn kwaliteit diens aan klante te lewer.
Lees Meer
ʼn Nasionale werkskomitee, bestaande uit 15 belanghebbendes binne die landbou en landelike veiligheid, is in die lewe geroep om toesig te hou oor landelike veiligheid, misdaadvoorkoming en die uitvoering van die landelike veiligheidstrategie.
Lees Meer