Wen ‘n T20 krieketervaring by Senwes Park Met Noordwes Krieket, Elgro Hotel en Mike’s Kitchen

  • 11 Oktober 2017
  • 142
  •  Senwes
  •  
  •  event



 
Die prys sluit in ses kaartjies vir die wedstryd op Senwes Park, een aand se verblyf by Elgro Hotel in Potchefstroom en R1 000 se eetbewys by Mike’s Kitchen in Potchefstroom.
 
Al wat jy moet doen om in te skryf is om die sleutelwoorde Senwes Park asook jou e-posadres voor of op 26 Oktober te sms na 31022.
Standaard sms-tariewe geld en geen werknemers van Senwes mag deelneem nie.

 
Mike's Kitchen
Elgro Hotel





Verwante Artikels