Wen een van 12 stelle toetskaartjies by Senwes Park Proteas teen Bangladesj - 28 September tot 2 Oktober

  • 13 September 2017
  • 427
  •  Senwes
  •  
  •  event



Dit is die heel eerste toets van Bangladesj se toer na Suid-Afrika wat vanaf 28 September tot 2 Oktober plaasvind.
 
Die wenners kan dan besluit watter een van die vyf dae van die kriekettoets hulle wil bywoon. Die waarde van so ‘n stel van 10 kaartjies is R800 met al 12 stelle kaartjies wat op die spel is wat amper R10 000 werd is.
 
Al wat lesers moet doen om ‘n kans te staan om een van hierdie 12 stelle kaartjies te wen is om slegs ʼn SMS vanaf 14 tot 25 September 2017 te stuur. SMS Senwes Park (twee woorde), asook jou e-posadres na 31022.
 
Standaard SMS-tariewe geld en geen werknemers van Senwes mag deelneem nie. Vir die volledige kompetisiereëls besoek die webtuiste www.senwes.co.za.
 
Krieket Kompetisiereëls





Verwante Artikels