Spesiale toekenning vir Senwes by Landbouskrywers SA

  • 14 November 2017
  • 929
  •  Senwes
  •  
  •  nasieingesprek



 
Senwes het ʼn spesiale toekenning ontvang vir die baanbreker Nasie in Gesprek reeks met Danie Minnaar (Voorsitter van die Senwes Direksie) asook welbekende anker van die program, Theo Vorster wat die toekenning in ontvangs geneem het.
 
Van die ander groot wenners was as volg: Die Produsent van die Jaar toekenning was gewen deur Charles Back van die Weskaap. Die Landboukundige van die jaar toekennings was gewen deur die welbekende navorser, dr Annemie Erasmus van die Noordwes provinsie. Die wenner van die nuwe toetreder tot kommersiële landbou was Warren Bam van die Weskaap.
 
Baie geluk aan al die wenners!
 





Verwante Artikels