Senwes trotse hoofborg van Boertjiefees

  • 07 Augustus 2018
  • 1803
  •  Senwes
  •  
  •  event




Senwes is weereens trots om die hoofborg van dié opwindende en gewilde fees te wees. Die skou beloof om die room van die Suid-Afrikaanse musiektalent na die fees te bring, wonderlike stalletjies en uitstallings, goeie kos en hope pret vir die hele familie, insluitend ‘n uitstekende damesprogram. Vir volledige besonderhede van die program, besoek asseblief die Senwes Facebook-blad. Die Boertjiefees sal vanaf 30 Augustus tot 1 September 2018 by die Bultfontein Skougronde plaasvind.





Verwante Artikels