Senwes Toekomsfokus saam met Nasie in Gesprek

  • 16 Augustus 2017
  • 732
  •  Senwes
  •  
  •  nuus



Die tema vir vanjaar se Senwes Toekomsfokus saam met Nasie in Gesprek is: Landelike Gemeenskapsamewerking. Kyk uit vir praktiese demonstrasies en kom geniet die spitbraai na die tyd.

Die kostes vir die dag beloop R100 per persoon (Fondse ten bate van Jongboerkomiteers van Agri NW en Vrystaat Landbou).

Laai die uitnodiging af

RSVP voor of op 13 September by:
Elize Spence - elize@vslandbou.co.za | 051 444 4609
Marlize Fritz - marlize@agrinw.co.za | 018 632 3612
Marie Erasmus - marie.erasmus@senwes.co.za | 018 464 7568





Verwante Artikels