Wil jy deel wees van Senwes se jaarlikse kersboomprojek?

  • 09 Oktober 2018
  • 932
  •  
  •  
  •  



Vanjaar vind hierdie gebeurtenis, waarna almal uitsien, op Vrydag 2 November by Triest Opleidingsentrum in Klerksdorp plaas waarby 600 minderbevoorregte kinders en volwassenes van tien instansies gaan baatvind, naamlik Manu Dei, Triest Opleidingsentrum, Janie Schneider, Rethabile Kinderhuis, Viljoenskroon Jeugsorg, Khaya Tshepo, Daphne-Lee, Voetligkinders, Huis Adonai asook Atamelang Kinder- en Jeugsorgsentrum.

Vir enige borgskappe, donasies en inligting kontak asseblief vir Neeta Morar by 018 464 7369 of stuur ‘n e-pos aan neeta.morar@senwes.co.za






Verwante Artikels