Senwes is ‘n trotse borg van Aardklop 2017

  • 05 September 2017
  • 1356
  •  Senwes
  •  
  •  promosie



Wen kaartjies!

 

Skryf in vir ons weeklikse kompetisies waar jy 'n kans staan om kaartjies na verskeie vertonings te wen. SMS die woord Aardklop na 31022. Wenners word op ons Facebook-blad aangekondig. Besoek Senwes se Facebook

Aardklop Kompetisiereëls
 
Aardklop staan in sy tweede jaar, maar as jy kyk na ons programaanbod sal jy sweer ons is een van die oudste kunstefeeste in die land. Met meer as vyf-en-twintig debuutwerke wat hierdie jaar aangebied word, kan mens nie anders as om nou reeds jou dagboek volgens die feesdatums te beplan nie.
 
Debuutwerke is een van die verrassingspakkies op ‘n fees. Dis soos die opwinding van geskenkpapier afruk. ‘n Mens weet nooit wat daar onder wegkruip nie.
 
Van Marthinus Basson se Medea-geïnspireerde Melk en Vleis, Chris Vorster se Manne tot Die Woordenaars met die jong Turke Spoegwolf en Joe Black tot Dowwe Wicus en Dolla van der Merwe beloof die program om iets vir almal te bied.
 












Verwante Artikels