Meer as R2.2 miljoen vir Agri Securitas Trustfonds

  • 15 Oktober 2017
  • 228
  •  Senwes
  •  
  •  escenario



 
Senwes tesame met AFGRI, NWK en OFM het ook ʼn massiewe bydrae van R456 00 gemaak met Danie Minnaar, voorsitter van die Senwes Direksie, wat die tjek aan Japie Grobler, voorsitter van die Trustfonds oorhandig het. Dit was ʼn tekenende voorbeeld van hoe die landbougemeenskap in SA kan saamstaan! 
 





Verwante Artikels