Hope krieketaksie in 2017/2018 by Senwes Park

  • 04 September 2017
  • 352
  •  Senwes
  •  Image: International Cricket Council
  •  nuus



Eerste op die lys is natuurlik die toets tussen die Proteas en Bangladesj wat vanaf 28 September tot 2 Oktober plaasvind en op 29 Oktober word die Internasionale T20 wedstryd tussen die twee lande beslis.
 
Aanhangers kan ook uitsien na die 1, 3 en 4-dag Sunfoil wedstryde wat tussen Oktober en Desember gespeel word. Die Suid-Afrikaanse toer van Engeland en Namibië se onder 19 spanne vind ook in Desember by Senwes Park plaas met die Momentum Eendag Beker en Krieket Suid-Afrika se T20 uitdaagreeks daarna.
 

Vir meer inligting kontak Japie Fransman by 018 464 7236 of stuur ‘n e-pos aan japie.fransman@senwes.co.za.





Verwante Artikels