Om Senwesbel se verslae te sien, klik hier.


Senwes Interim Finansiële Resultate 2012/13

 Senwes Interim Finansiële Resultate 2012/13

Hoë graanpryse lei tot goeie inset-siklus vir eerste ses maande

“Die Senwes groep se netto wins na belasting beloop R187 miljoen vir die eerste ses maande en verteenwoordig ’n styging van 65,5% vanaf vorige jaar se R113 miljoen, terwyl die omset van R7,3 miljard op dieselfde vlakke is as die vorige jaar. Wesensverdienste styg met 6,7% van 66,9 c/aandeel na 71,4 c/aandeel...” [Lees die volledige persverklaring]

Senwes Jaarverslag 2012

Senwes Annual Report 2012 Cover

“Die verslag handel met die finansiële en operasionele prestasie van die 2012 finansiële jaar, maar ook met die strategiese vordering ten opsigte van die groei- en ontplooiingsaspekte, konsolidasie, geografiese uitbreiding, kommoditeitsverspreiding en die posisionering van die besigheid om in Afrika en internasionale markte besigheid te doen...."

~ Francois Strydom (Besturende Direkteur: Senwes)

Senwes Jaarverslag 2012

116 bladsye = 7.72MB

Ander belangrike dokumente vir aandeelhouers


Die Senwes Jaarverslag 2012 kan ook in kleiner gedeeltes afgelaai word:

Finansiële Hoogtepunte

1 bladsy = 134KB

Oorsig oor bedrywe

3 bladsye = 738KB

Korporatiewe Beheer

17 bladsye = 1.74MB

Geïntegreerde Verslag

29 bladsye = 2.06MB

Geïntegreerde Finansiële Verslag

60 bladsye = 2.74MB



Senwes Finansiële Resultate 2012

 

Senwes rapporteer gesonde groei

“Senwes se wins na belasting vir die jaar geëindig 30 April het met 21,6% na R265 miljoen verhoog terwyl ‘n 21,5% opbrengs op ekwiteit behaal is. Wesensverdienste vir die tydperk het met 14,3% gestyg vanaf 116,2 c/aandeel na 132,8 c/aandeel. Dié geïntegreerde landboudienstebesigheid se omset het ʼn hupstoot van 73,5% tot R13 miljard gekry hoofsaaklik weens ʼn styging in kommoditeitspryse...” [Lees die volledige persverklaring]

  • Klik hier om die koerantadvertensie af te laai [577 KB]
  • Klik hier om die RSG Geldsake-onderhoud met Francois Strydom af te laai [635 KB]
  • Klik hier om Pieter Möller (OFM) se onderhoud met Francois Strydom af te laai [241 KB]


Verslag-argief:

Senwes Jaarverslag 2011
116 bladsye = 8.59MB (zipped)

Senwes 2011 Interim Finansiële Resultate
12 bladsye = 973KB

Senwes Jaarverslag 2010
119 bladsye = 7.75MB (zipped)

Senwes 2010 Interim Finansiële Resultate
12 bladsye = 744KB

Senwes Jaarverslag 2009
114 bladsye = 6MB

Senwes Interim Finansiële Resultate 2009
12 bladsye = 760KB

Senwes Jaarverslag 2008
66 pages = 3.8MB

Senwes Interim Finansiële Resultate 2008
12 pages = 666KB

Senwes Jaarverslag 2007
96 pages = 2.6MB

Senwes Jaarverslag 2006
86 pages = 3MB

Senwes Jaarverslag 2005
31 pages = 1.8MB

Senwes Jaarverslag 2004
91 pages = 4.9KB


Facebook   Twitter   YouTube  



 




SENWES BEPERK Registrasienommer: 1997 / 005336 / 06
1 Charel de Klerk Straat, Klerksdorp --- Posbus 31, Klerksdorp, 2570
Tel: +27 18 464-7800 | Faks: +27 18 462-4873 | Tolvry: 080 941 4011 | info@senwes.co.za

Kredietverskaffer - Ref number: NCRCP 2402

Enige vrae of kommentaar aangaande die webtuiste kan gerig word aan webmaster@senwes.co.za