Kan jy inisiatief aan die dag lê?

Is jy 'n baanbreker?

Wil jy vir die mees gerespekteerde landbouonderneming in Suid-Afrika werk?

... Dan is jy op die regte plek!

Groot geleenthede

Senwes is die regte keuse, want ons bied jou loopbaanvordering en billike, markverwante gewaarborgde vergoedingspakkette. Werknemers sal ook erkenning ontvangvir die bydraes wat hulle maak. Senwes bied 'n goeie werk-lewe balans met hul buigsaamheid skedule. So jy kan verseker wees dat daar tyd vir onspaning sal wees.

Beskikbare betrekkinge  |  Graduate-program


Hoekom Senwes?

Senwes is 'n suksesvolle, groeiende en goed-bestuurde maatskappy met 'n oortuigende toekoms en 'n duidelike visie. Wanneer jy vir Senwes werk, sal jy 'n interessante, uitdagende, relevante en vervullende werk hê wat jou die vryheid gee om  binne die duidelik omskrewe raamwerke en riglyne te presteer.

Visie & Profiel  |  Sosiale verantwoordelikheid  |  Jaarverslae  |  Aandele  |  Publikasies  |  Persverklarings

Word deel van die gesin

Wanneer jy vir Senwes werk, word jy deel van die Senwes-familie, wat beteken jy deel is van 'n groot kultuur waar almal deel van die gesin is. Senwes bied 'n billike werksomgewing waar jy met respek behandel word. Verskeie maatreëls is in plek om veiligheid in die werksplek te verseker.

Senwes Grainlink  |  Senwes Village  | Senwes Credit  |  Senwes Landboudienste

Wie is Senwes?

Senwes is meer as 'n eeu gelede gestig en  'n gediversifiseerde landbou-onderneming wat op die ontwikkeling van toegang tot markte vir landbouprodukte, die verskaffing van insette-produkte aan die landbouprodusent sowel as die waardetoevoeging aan rolspelers in dié ketting fokus.

Senwes is 'n belangrike skakel in die voedselsekuriteit ketting in Suid-Afrika. Ons silo-infrastruktuur het 'n kapasiteit van 4,6 miljoen ton en meer as 25% van die totale Suid-Afrikaanse kommersiële opbergingkapasiteit. Senwes silo's hanteer sowat 18% van die land se graan en oliesade in 'n normale landbouproduksiejaar. Senwes is 'n betroubare verskaffer van  skoon, veilige en gesonde kommoditeite met integriteit en gehalte.



Facebook   Twitter   YouTube  



 




SENWES BEPERK Registrasienommer: 1997 / 005336 / 06
1 Charel de Klerk Straat, Klerksdorp --- Posbus 31, Klerksdorp, 2570
Tel: +27 18 464-7800 | Faks: +27 18 462-4873 | Tolvry: 080 941 4011 | info@senwes.co.za

Kredietverskaffer - Ref number: NCRCP 2402

Enige vrae of kommentaar aangaande die webtuiste kan gerig word aan webmaster@senwes.co.za