Article information
Author
Senwes
Source
eScenario 
Classification
Lekker lees
Views
481 
Article Tags

competition Rugby eScenario

Wen kaartjies vir Bok-toets teen All Blacks
Senwes  | 11 September 2012

Op 6 Oktober sê die Springbokke en die All Blacks mekaar die stryd aan op die FNB-stadion in Johannesburg. Twee eScenario-lesers staan die kans om elk ‘n enkelkaartjie vir dié toets los te slaan.



Die kaartjies is deel van ‘n gasvryheidspakket ter waarde van R2 700 wat ‘n driegangmaaltyd, vervoer vanaf Melrose Arch (JHB) na en van die stadion asook ‘n skemerkelkie insluit.

Wen ‘n kaartjie deur die volgende vraag te beantwoord: Watter span speel op 6 Oktober teen die Springbokke op die FNB-stadion in Johannesburg?

Sms die woord “Rugby + jou naam en van + e-posadres + die antwoord” na 31022. Die kompetisie sluit op 28 September 2012. Standaard SMS-tariewe geld.




Kompetisiereëls
  1. Almal oor die ouderdom van 18 jaar mag deelneem, behalwe Senwes personeel en hulle gesinne, Senwes se borge en hul reklameagentskappe.
  2. Senwes aanvaar geen verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir inskrywings wat nie ontvang word of verlore raak nie.
  3. Senwes aanvaar geen verantwoordelikheid vir skade of enige verliese gely deur persone wat aan die kompetisie deelneem nie.
  4. Wenners moet instem om beskikbaar te wees vir toekomstige Senwes reklamedoeleindes indien nodig.
  5. Senwes aanvaar geen verantwoordelikheid vir onakkurate, onvolledige of misleidende inligting verskaf deur die prysborge nie.
  6. Die prys kan nie vir kontant omgeruil word nie.
  7. Die pryse kan by u naaste Senwes winkel afgehaal word.
  8. Die wenners sal telefonies in kennis gestel word.
  9. Die beoordelaars se beslissing is finaal en geen korrespondensie sal gevoer word nie.
  10. Kompetisie verwysingsnommer: sen/komp0020.



  



You must be a logged in MySenwes user to leave a comment.

Log in Register




  

Related Articles


Ongelooflike landboufotos om voor te stem
51 view(s) | Senwes | 15 Mei 2013 04:12 PM

Tyd beperk vir fotokompetisie
127 view(s) | Senwes | 08 Mei 2013 01:18 PM

Reukies rondom vleis
198 view(s) | Piet Coetzer | 02 April 2013 08:14 AM

Sportnutse vir almal
154 view(s) | Francois Rabe | 27 Maart 2013 12:35 PM

Stem vir jou gunstelingfoto!
248 view(s) | Senwes | 26 Maart 2013 01:57 PM



Facebook   Twitter   YouTube  



 




SENWES BEPERK Registrasienommer: 1997 / 005336 / 06
1 Charel de Klerk Straat, Klerksdorp --- Posbus 31, Klerksdorp, 2570
Tel: +27 18 464-7800 | Faks: +27 18 462-4873 | Tolvry: 080 941 4011 | info@senwes.co.za

Kredietverskaffer - Ref number: NCRCP 2402

Enige vrae of kommentaar aangaande die webtuiste kan gerig word aan webmaster@senwes.co.za