Article information
Author
Senwes
Source
info@senwes.co.za 
Classification
Senwes Grainlink
Views
612 
Article Tags

Silo Senwes Grainlink eScenario

Senwes Grainlink slaggereed vir graanlewering
Senwes  | 19 Mei 2012

Met toegang tot 69 silo’s, ‘n totale bergingskapasiteit van 4,5 miljoen ton wat goed verspreid is oor die sentrale graanproduserende gebied van ons land en dinamiese, goed opgeleide personeel, vergemaklik Senwes die lewering van graan vir produsente.



Volgens ʼn artikel in die jongste uitgawe van Senwes Scenario, “Waarom moet ek my graan by Senwes Grainlink lewer?”, word silo’s reeds voor die oes bedryfsgereed gemaak om te verseker dat die hoogste moontlike aflaaitempo gehandhaaf kan word om aan jou behoeftes te voldoen. Grainlink staan ook gereed indien daar ‘n behoefte vir verlengde ure ontstaan.

Danksy waardevolle tegnologie is produsente verseker van akkurate graderings, wat ook gedoen word sodat graderingsregulasies asook kwaliteitstandaarde gehandhaaf word.

Produsente kan ook van addisionele dienste, soos die droging en skoonmaak van graan, by die meeste silo’s gebruik maak. Deur van die droging gebruik te maak, kan graan vroeër in die mark lewer.

Neem ook kennis dat daar besluit is dat mielies by alle silo’s tot op 14,5% vog ontvang sal word en by silo’s met drogingsfasiliteite sal daar geen drogingskoste vir mielies tot op 15% en soja tot op 13,5% vog wees nie.



  



You must be a logged in MySenwes user to leave a comment.

Log in Register




  

Related Articles


Sonneblom-bergingstariewe vir 2013/14 beskikbaar
191 view(s) | Senwes | 04 Februarie 2013 11:13 AM

SA se uitvoermoontlikhede vir komende seisoen
446 view(s) | Theo Venter | 18 Desember 2012 09:54 AM

Hoe om dankie te se
276 view(s) | Christo Booyens | 18 Desember 2012 09:53 AM

Silobestuur van uitnemendheid
143 view(s) | Fanie Kruger | 12 Desember 2012 06:09 AM

Nuwe verwikkelinge verseker nog beter diens vir produsente
233 view(s) | Mariana Purnell | 12 Desember 2012 06:09 AM



Facebook   Twitter   YouTube  



 




SENWES BEPERK Registrasienommer: 1997 / 005336 / 06
1 Charel de Klerk Straat, Klerksdorp --- Posbus 31, Klerksdorp, 2570
Tel: +27 18 464-7800 | Faks: +27 18 462-4873 | Tolvry: 080 941 4011 | info@senwes.co.za

Kredietverskaffer - Ref number: NCRCP 2402

Enige vrae of kommentaar aangaande die webtuiste kan gerig word aan webmaster@senwes.co.za