Article information
Author
Senwes
Source
eScenario 
Classification
Algemeen
Views
474 
Article Tags

eScenario Senwes Scenario

Meganisasie en insette die maand se fokus
Senwes  | 12 September 2012

Die Augustus-uitgawe van Senwes Scenario fokus vandeesmaand op Meganisasie en insette. Kry vandag nog jou eksemplaar by die naaste Senwes Village en lees ook meer oor die beoogde Senwes/Afgri transaksie.



Ook in dié uitgawe:

Senwes Village het onlangs fondse bewillig wat aangewend gaan word om verder in die groei van Meganisasie te belê. “Ons doelwit is om teen die einde van Oktober 2012 reeds 60 opgeleide vakmanne in diens van Senwes te hê,” het Willie Dietrechsen (Bestuurder: Meganisasie, Senwes Village) gesê.

John Deere is ʼn markleier wat tegnologie betref. In hierdie uitgawe dek ons ʼn hele nuwe konsep in die John Deere-reeks. Produsente kan nou, deur die gebruik van nuwe tegnologie, hul implemente van agter ‘n rekenaarskerm bestuur.

Laparoskopiese bevrugting by kleinvee is ʼn tendens wat toeneem in gewildheid onder produsente. Dit is meer ekonomies om semen van ʼn paar top-stoetramme te koop as om in slegs een duur ram te belê. Lees meer hieroor op bladsy 52.

Pietsap van Schweizer-Reneke deel sy passie vir John Deere modeltrekkers met Scenario. Loer gerus na sy versameling trekkers.






  



You must be a logged in MySenwes user to leave a comment.

Log in Register




  

Related Articles


Eienaarskap in 'n landboukonteks - Senwes Toekomsfokus Gespreksforum 2013
88 view(s) | Senwes | 15 Mei 2013 05:41 AM

Senwes innoverend by Nampo
191 view(s) | Senwes | 08 Mei 2013 07:26 AM

Toekomsfokus gespreksforum by Nampo en op TV
380 view(s) | Senwes | 28 Februarie 2013 01:54 PM

Kyk hoe klop landbou se hart in Suid-Afrika!
327 view(s) | | 28 Februarie 2013 11:13 AM

Vrye handel sleutel tot Afrika se voedselsekerheid
313 view(s) | Piet Coetzer | 31 Desember 2012 06:34 AM



Facebook   Twitter   YouTube  



 




SENWES BEPERK Registrasienommer: 1997 / 005336 / 06
1 Charel de Klerk Straat, Klerksdorp --- Posbus 31, Klerksdorp, 2570
Tel: +27 18 464-7800 | Faks: +27 18 462-4873 | Tolvry: 080 941 4011 | info@senwes.co.za

Kredietverskaffer - Ref number: NCRCP 2402

Enige vrae of kommentaar aangaande die webtuiste kan gerig word aan webmaster@senwes.co.za