Article information
Author
Senwes
Source
 
Classification
Nuus
Views
2816 
Article Tags

Bedrog


BELANGRIKE KENNISGEWING - Senwes bankbesonderhede het nie verander nie
Senwes  | 16 Augustus 2013

Dit het tot ons aandag gekom dat ‘n kennisgewing aan Senwes kliënte en debiteure gestuur word waarin gestel word dat Senwes se bankbesonderhede verander het en dat kliënte/debiteure versoek word om alle betalings in ‘n Standard Bank rekening te deponeer.

Die kennisgewing is vals en moet geïgnoreer word. Senwes se bankbesonderhede het nie verander nie.

Kontak Elmarie Joynt (Senwes: Maatskappysekretaris) by (018) 464-7104 of vir Marietha Bezuidenhout (TSenwes: Tesourie) by (018) 464-7492 vir meer inligting.



  



You must be a logged in MySenwes user to leave a comment.

Log in Register




  

Related Articles


Kommandowurms in somergraangebied
588 view(s) | Senwes | 09 Februarie 2017 01:26 PM

Agbiz/IDC Agribusiness Confidence Index declines marginally in Q4, 2016
850 view(s) | Agbiz | 24 November 2016 07:35 AM

Agri SA to consult widely with agricultural sector regarding the proposed National Minimum Wage
944 view(s) | Agri SA | 24 November 2016 07:24 AM

Senwes Jongboer Toekomsfokus huisves Nasie in Gesprek by Nampo
1793 view(s) | Senwes | 21 September 2016 01:30 PM

Agbiz/IDC Agribusiness Confidence Index improves significantly in Q3, 2016
1156 view(s) | Wandile Sihlobo | 21 September 2016 01:10 PM



Facebook   Twitter   YouTube  



SENWES BEPERK Registrasienommer: 1997 / 005336 / 06
1 Charel de Klerk Straat, Klerksdorp --- Posbus 31, Klerksdorp, 2570
Tel: +27 18 464-7800 | Faks: +27 18 462-4873 | Tolvry: 080 941 4011 | E-mail: info@senwes.co.za
Kredietverskaffer - Ref number: NCRCP 2402
Enige vrae of kommentaar aangaande die webtuiste
kan gerig word aan webmaster@senwes.co.za