Taalbeleid

Taal is ’n integrale aandrywer van die ekonomiese en sosiale transformasie in Suid-Afrika, daarom is dit ook ’n integrale deel van ons besigheid. Ons is daartoe verbind om die vereistes en verwagtinge van al ons belanghebbendes te akkommodeer en daarvoor skep ons ‘n omgewing van bemagtiging waarbinne goeie verhoudings met almal ontwikkel en bevorder kan word.

Senwes se volledige taalbeleid kan hier afgelaai word:



Facebook   Twitter   YouTube  



SENWES BEPERK Registrasienommer: 1997 / 005336 / 06
1 Charel de Klerk Straat, Klerksdorp --- Posbus 31, Klerksdorp, 2570
Tel: +27 18 464-7800 | Faks: +27 18 462-4873 | Tolvry: 080 941 4011 | E-mail: info@senwes.co.za
Kredietverskaffer - Ref number: NCRCP 2402
Enige vrae of kommentaar aangaande die webtuiste
kan gerig word aan webmaster@senwes.co.za