Bilike behandeling van kliënte

Die Senwes Groep is ‘n gemagtigde finansiële diensverskaffer met ‘n sterk fokus op kliëntetevredenheid. Ons missie is om ‘n gerespekteerde en erkende verskaffer te wees en ons ‘’Treating Customers Fairly” beleid vorm ‘n integrale deel daarvan. Die beleid, waartoe toegang met die skakel hieronder verkry kan word, is volgens die riglyne van die Raad op Finansiële Dienste saamgestel om te verseker dat ons konsekwent billike uitkomste vir ons kliënte verseker.

Treating Customers Fairly TCF Policy Statement (5 bladsye = 158KB)

 



Facebook   Twitter   YouTube  



SENWES BEPERK Registrasienommer: 1997 / 005336 / 06
1 Charel de Klerk Straat, Klerksdorp --- Posbus 31, Klerksdorp, 2570
Tel: +27 18 464-7800 | Faks: +27 18 462-4873 | Tolvry: 080 941 4011 | E-mail: info@senwes.co.za
Kredietverskaffer - Ref number: NCRCP 2402
Enige vrae of kommentaar aangaande die webtuiste
kan gerig word aan webmaster@senwes.co.za