BELANGRIKE KENNISGEWING:


RAAD OP FINANSIëLE DIENSTE – AANWYSING EN RIGLYN RAKENDE DIE INFRASTRUKTURE WAT MAATSKAPPYE VOORSIEN WAT DIE VERHANDELING VAN HULLE EIE AANDELE FASILITEER (“DIRECTIVE AND GUIDELINE NO.1 OF 2014” VAN 11 JULIE 2014) IN TERME VAN DIE WET OP FINANSIëLE MARKTE, 2012 (WET NO. 19 OF 2012) (“die Wet”)

SENWES BEPERK EN SENWESBEL BEPERK (“die Maatskappye”) NOTEER OP DIE ZARX BEURS INGEVOLGE DIE WET
 

Dringende kennisgewing: neem asb. kennis dat die aandeleverhandeling van Senwes en Senwesbel aandele na ‘n gelisensiëerde beurs verskuif vanaf 20 Februarie 2017, naamlik ZARX (soos goedgekeur deur die Finansiële Dienste Raad in terme van die Wet op Finansiële Markte).

Die notering op hierdie beurs beÏnvloed nie aandeelhouers se  aandeelhouding in Senwes/Senwesbel nie, maar vereis sekere ander dokumentasie vir aandeleverhandeling, betaling van dividende deur die STRATE sisteem (wat die JSE ook gebruik), asook ‘n rekening by Computershare.

Aandele word gedemateralisieer (sertifikaatloos) binne ‘n streng kontrole omgewing. Verdere besonderhede is ingesluit in die omvattende kennisgewing hierby ingesluit.

Sou u enige navrae het, moenie huiwer om ons te skakel nie.

 
EM (Elmarie) Joynt
Senwes Groepsekretaris en Sleutelbeampte
Hoofregsadviseur
 
Telnr: 018 464 7104
 

Senwes - Pryse en volumes

2017/02/19 08:48 PM
Last Trade Change (%) Prev Close Open
1050 0 (0%) 1050


Bid Size Bid Price
Ask Price Ask Size


Day - Lo/Hi Day - Vol
(000)
Day - No.
Deals
Drag a column header and drop it here to group by that column
2017/02/01 10:50:30 AM105010501049602207
2017/01/30 02:51:56 PM10491049104925875
2017/01/24 09:35:32 AM10501050105024000
2017/01/23 10:18:13 AM10501050105010000
2017/01/19 02:07:32 PM10451050104510000
2017/01/17 10:13:24 AM10401040104015000
2017/01/16 03:10:16 PM104510451035138205
seek-warrow-w
  • 1
arrow-eseek-eitems per pageRefresh1 - 7 of 7 items


Facebook   Twitter   YouTube  



SENWES BEPERK Registrasienommer: 1997 / 005336 / 06
1 Charel de Klerk Straat, Klerksdorp --- Posbus 31, Klerksdorp, 2570
Tel: +27 18 464-7800 | Faks: +27 18 462-4873 | Tolvry: 080 941 4011 | E-mail: info@senwes.co.za
Kredietverskaffer - Ref number: NCRCP 2402
Enige vrae of kommentaar aangaande die webtuiste
kan gerig word aan webmaster@senwes.co.za