Aandele in die Senwes Groep
Senwesbel Beperk en Senwes Beperk
Aandele/Beleggersinligting
Bogemelde Maatskappye hanteer die verhandeling van aandele intern. Sou u dus belangstel om Senwes of Senwesbel aandele te verkoop of te koop, kan u met die Maatskappy, Senwes, skakel.
Die kontakbesonderhede word hieronder uiteengesit en die prosedure is in die Prosedurehandleiding vervat.
Senwes hanteer ook die administrasie en oordrag van aandele. Gevolglik kan u Senwes direk skakel indien u navrae rondom u aandeelhouding het, of indien u adres of ander besonderhede wysig.
Die volgende dokumente word vanaf kliënte benodig voordat Senwes op u telefoniese instruksie kan handel:
Prosedurehandleiding
[4 Bladsye = 33.0KB]
Behoorlike voltooide en ondertekende Mandaat
[3 Bladsye = 18.35KB]
Gesertifiseerde dokumente soos vereis deur die Wet op Intelligensiesentrum, 2001 (“FICA”)
[1 Bladsy = 7.59KB]
Aansoekvorm vir opneem van aandele (Senwesbel)
[7 Bladsye = 42.90KB]
SENWES - Kontakbesonderhede
Senwes Beperk
Registrasienommer: 1997/005336/06
Senwes is 'n geregistreerde finansiële diensteverskaffer (FSP Nr: 13963)
Senwesbel Beperk
Registrasienommer: 1996/017629/06
Die Maatskappysekretaris
Elmarie Joynt
Senwes Beperk
Posbus 31
Klerksdorp
2570
Tel: (018) 464-7104
Faks: (018) 464-2228
E-pos: elmarie.joynt@senwes.co.za
Die Oordragsekretaris
Claudi Smit
Tel: (018) 464-7121
Faks: (018) 464-2228
E-pos: claudi.smit@senwes.co.za
Die Verhandelingsadministrateur
Ansa Janse van Vuuren
Tel: (018) 464-7105
Faks: (018) 464-2228
E-pos: ansa.jansevanvuuren@senwes.co.za
As u enige vrae of kommentaar oor hierdie bladsy het, stuur ‘n e-pos aan
Elmarie.Joynt@senwes.co.za