Skip Navigation LinksArtikels > Tuisblad

  


Kies skrywer:

Kategorieë

Tuis

Navigasie


Landbou in die nuus

Hierdie nuusbron word deur Senwes gefilter en opgestel. Dus word slegs die relevantste agri-nuus wat op die internet gepubliseer word hier vertoon.


16


Op die spoor van die jagluiperd in die veld
Romi Boom | 2012/05/16 07:00:00
Sal jy daarvan hou om die spoor van die vinnigste soogdier op land te volg? Bergkwagga Nasionale Park naby Cradock is die eerste nasionale park wat hierdie unieke aktiwiteit aanbied.


14


Jongste Senwes Scenario nou beskikbaar
Senwes | 2012/05/14 04:16:39 nm
Die April-uitgawe van Senwes Scenario is propvol interessante leesstof – wees op die uitkyk vir die jongste uitgawe in die pos of kry ʼn eksemplaar by jou naaste Senwes handelswinkel.


14


Senwes Grainlink slaggereed vir graanlewering
Senwes | 2012/05/14 04:14:41 nm
Met toegang tot 69 silo’s, ‘n totale bergingskapasiteit van 4,5 miljoen ton wat goed verspreid is oor die sentrale graanproduserende gebied van ons land en dinamiese, goed opgeleide personeel, vergemaklik Senwes die lewering van graan vir produsente.


14


R1 miljoen-trekking finaliste bekend
Senwes | 2012/05/14 04:11:58 nm
Die vyf finaliste in vanjaar se Senwes R1 miljoen-trekking is op 9 Mei aangekondig. Hulle is Ben Vosloo, George Truter, Barend de Lange, Uys van Heerden en Charlie Pearson.


14


Is jy gereed om te oes hierdie seisoen
Antoon Smalberger | 2012/05/14 04:08:38 nm
Voorbereiding is uiters belangrik om kwaliteit, effektiwiteit en maksimale oesinsameling te verseker. Effektiwiteit raak ‘n moontlikheid deur hierdie seisoen voorkomend op te tree.


14


Senwes Weeklikse Marksiening Podcast 2012-05-14
Theo Venter | 2012/05/14 03:16:50 nm
"Senwes Marksiening Podcast" is 'n weeklikse audio-opname (podcast) met 'n opsomming van die vorige week, sowel as die komende week, se Agri-markte. Inligting word voorsien deur Senwes Grainlink.


14


Naelbytfinaal op Senwes Park
Senwes | 2012/05/14 02:55:59 nm
Die krieketspanne van Humansvlakte en Manana het Saterdag, 5 Mei, op Senwes Park gewedywer om as die wenner van die sesde Senwes Spinners-toernooi gekroon te word. Laerskool Humansvlakte het vir die afgelope twee jaar die toernooi gewen en sou moeilik hul titel afstaan.


14


Georganiseerde landbou vereer jongboere
Senwes | 2012/05/14 02:42:24 nm
Agri NW en Vrystaat Landbou het beide die top-jongboere van 2012 tydens hul onderskeie Jongboerkonferensies in April aangekondig.


14


Skitterende pryse op die spel tydens Nampo
Senwes | 2012/05/14 02:03:52 nm
‘n Samsung Galaxy tabletrekenaar met komplimente van Senwes se digitale platforms kan joune wees as jy Senwes se webstalletjie tydens NAMPO 2012 besoek om vir die kompetisie in te skryf.


11


Groenkerrie-hoenderpasteitjies
Jenny Kay | 2012/05/11 07:00:00
In hulle nuwe boek verduidelik bobaaskokke Jenny Kay en Elinor Storkey hoe maklike, vinnige maaltye waaroor jougesin mal gaan wees, voorberei kan word. Vandeesmaand deel hulle een van hulle resepte met ons:


8


David Campese `goose step` by die Prestige Sportaand
Agri SA | 2012/05/08 10:38:45
Die negende Senwes / OFM Prestige Sportaand in samewerking met Engen vind vanjaar op 16 Mei 2012 by die Rio Casino in Klerksdorp plaas as fondsinsamelingsgeleentheid vir die Agri Securitas Trustfonds. Soos in die verlede is Senwes die hoofborg van die geleentheid. By die geleentheid sal David Campese die voormalige Australiese toets rugbyspeler as gasspreker optree.


7


Senwes Weeklikse Marksiening Podcast 2012-05-07
Theo Venter | 2012/05/07 01:06:46 nm
"Senwes Marksiening Podcast" is 'n weeklikse audio-opname (podcast) met 'n opsomming van die vorige week, sowel as die komende week, se Agri-markte. Inligting word voorsien deur Senwes Grainlink.


23


SuperSport vervaardig segment oor Senwes Spinners
SuperSport | 2012/04/23 08:22:52
SuperSport het die volgende segment vervaardig en uitgesaai oor die Senwes Spinners landelike krieketontwikkelingsprogram. Indien jy dit gemis het, kan jy dit hieronder kyk. Besoek ook ons YouTube-kanaal by www.youtube.com/senwestv vir meer video's.


17


Graan SA se NAMPO Oesdag bring sy kant om die toekoms te bewaar
Grain SA | 2012/04/17 10:07:49
“Graan SA se NAMPO Oesdag maak ʼn ander wêreld vir ‘n mens oop. ‘n Produsent se behoefte en fokus op sy plaas is elke jaar anders en onder hierdie groot Oesdag-sambreel is daar iets om elke produsent se spesifieke behoefte jaarliks te bevredig,” sê Cobus van Coller, voorsitter van die Oesdag.


16


Senwes Weeklikse Marksiening Podcast 2012-04-16
Theo Venter | 2012/04/16 12:56:42 nm
"Senwes Marksiening Podcast" is 'n weeklikse audio-opname (podcast) met 'n opsomming van die vorige week, sowel as die komende week, se Agri-markte. Inligting word voorsien deur Senwes Grainlink.


1  2  3  4  5  6  7  8  9  10  11  12  13  14  15  16  17  18  19  20  21  22  23  24  25  26  27  28  29  30  31  32  33  34 
 
 

Facebook   Twitter   YouTube  

 
Indien u enige vrae of kommentaar oor hierdie bladsy het, kontak aseblief vir:
JANDIRK  ENGELBRECHT | +27 18 464 7604 |

Voorwaardes en Kondisies  | Kopiereg  | Privaatheid  |                                                                                                                                                                                                   Terug na bo




SENWES BEPERK Registrasienommer: 1997 / 005336 / 06
1 Charel de Klerk Straat, Klerksdorp   ---  Posbus 31, Klerksdorp, 2570
Tel: +27 18 464-7800
   |   Faks: +27 18 462-4873    |   Tolvry: 080 941 4011    |    info@senwes.co.za

Kredietverskaffer - Ref number: NCRCP 2402

Enige vrae of kommentaar aangaande die webtuiste kan gerig word aan webmaster@senwes.co.za